Superhelde PAKKET

R50.00

Die pakket sluit in:

  1. 2D vorms
  2. 3D vorms
  3. Kleure
  4. Naamkaartjies – editable
  5. Juffrou deur plakkaat – editable
  6. Verjaarsdagmuurkaarte
  7. Maande van die jaar
  8. Dae van die week
  9. Posisies in die ruimte
  10. A3 weerkaart
  11. Getalle 1-10

Die produk word as ‘n “compressed zip folder” gestuur. U moet die folder extract op u rekenaar. ‘n Mens sal ongelukkig nie dit op ‘n foon kan oopmaak nie.

Installeer asseblief eers die fonts voordat u die “editable” dokumente oopmaak. Stoor die dokument eers in PDF formaat voordat u dit druk.

Share with friends :

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.