Skoenlappers PAKKET

R50.00

Die pakket bestaan uit die volgende:

  1. 2D vorms
  2. Kleure
  3. Maande van die jaar + opskrif
  4. Dae van die week + opskrif
  5. Seisoene flitskaarte + opskrif
  6. Juffrou deur plakkaat (Editable)
  7. Verjaarsdagmuurkaarte
  8. Syfers 1-20
  9. Klasreels
  10. A3 weerkaart
  11.  3D vorms

Die produk word as ‘n “compressed zip folder” gestuur. U moet die folder extract op u rekenaar. ‘n Mens sal ongelukkig nie dit op ‘n foon kan oopmaak nie.

Installeer asseblief eers die font voordat u die “editable” dokumente oopmaak. Stoor die dokument eers in PDF formaat voordat u dit druk.

Share with friends :

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.