Posisie in die ruimte muurkaarte — Zebra tema A5 + A4

R5.00

Leer 7 verskillende posisies vir die leerders:

  1. Die zebra staan voor die boom.
  2. Die zera staan agter die boom.
  3. Die zebra staan links van die boom.
  4. Die zebra staan regs van die boom.
  5. Die zebra staan IN die water.
  6. Die zebra staan TUSSEN die bome.
  7. Die voel sit OP/BO-OP die zebra se kop.

Share with friends :

Posisie in die ruimte muurkaarte — Zebra tema A5 + A4

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.