Olifant verjaarsdag muurkaarte + Maande van die jaar en dae van die week flitskaarte –

R15.00

Grootte: A4
?Die maande van die jaar is in sirkels. Name van die verjaarsdag maats word rondom die maand geskryf in die sirkel. Die sirkels is borrels wat die olifant uit sy slurp uit blaas. Daar is 3 verskillende groottes sirkels om die sirkels meer die effek van groter en kleiner borrels te gee.
?Daar is ook ‘n opskrif indien u ‘n opskrif sou wou gebeuik het.
?GRATIS Flitskaarte met olifant tema van maande van die jaar en dae van die week.

Share with friends :

Olifant verjaarsdag muurkaarte + Maande van die jaar en dae van die week flitskaarte –

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.