‘- Oefen syfers 1 – 10

Original price was: R15.00.Current price is: R7.00.

Leerders kan syfers een tot 10 oefen deur met ‘n vetkryt of potlood op die stippellyn te trek. Die leerders moet by die swart kort begin en die pyltjie is vir hulle ‘n aanduiding in watter rigting hulle die syfer moet begin. Die aktiwiteit leer ook vir leerders om tussen die lyne te skryf. Vir ekstra oefening kan die leerders dan die stippellyn syfers onder op die werkkaart oorgaan. Die boekie het ook ‘n voorblad waar leerders se naam ingevul kan word asook hul graad.

Share with friends :

Oefen syfers 1 – 10

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.