Graad 4 -Natuurwetenskap & tegnologie Assessering kwartaal 4

R0.00

Daar is 4 take vir NWT met memo’s en rubrieke. Dit bestaan uit:

1. Vuurpylballon – Eksperiment met vuurpylballon wat leerders self bou. Moet resultate aanteken en evalueer, asook ‘n skets met byskrifte maak.

2.  Navorsingstaak – Die sonnestelsel

3. Die aarde en die son – Bou ‘n 3D model

4. Maan – Fases van die maan. Stel jou eie maankalender op vir ‘n hele maand

Share with friends :

Natuurwetenskap & tegnologie Assessering kwartaal 4

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.