‘- GRAAD 2 + GRAAD 3 -My klankeboek – Vokale, dubbelklanke en drieklanke + Klastoetse

R40.00

Die boek bestaan uit 80 bladsye en bevat die volgende klanke:

  1. Vokale: a, e, i, o en u
  2. Dubbelklanke: aa, ee, oo, uu
  3. Klanke ie, ei, oe, eu, ou en eu
  4. Drieklanke: aai. ooi, oei en eeu

Elke klank het die volgende:

  1. Voorbeelde van woorde
  2. ‘n Werkkaart om klank te oefen
  3. Sinne om te lees
  4. Rympie met aktiwiteit
  5. Klastoets om kennis te toets

Share with friends :

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.