Liewenheersbesietema pakket 2024

R50.00

Die pakket bestaan uit die volgende:

  1. 2D vorms
  2. Weerkaart A3
  3. Getalle 1-10
  4. Juffrou deur plakkaat – Kan ge-edit word
  5. Naamkaartjies – Kan ge-edit word
  6. Kleure
  7. Verjaarsdagmuurkaarte + opskrif  – Skryf die leerders se name op die lyfie van die liewenheersbesie.
  8. Dae van die week + opskrif
  9. Maande van die jaar + opskrif
  10. Klasreels
  11. Welkom vlaggies

(Installeer asb die FONT voordat u die plakkaat en naamkaartjies edit, save asb die word dokument in PDF formaat voordat u dit print)

Share with friends :

Liewenheersbesie tema PAKKET

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.