Kersfees voorblaaie - Editable

Kersfees voorblaaie - Editable

Die produk bestaan uit 8 verskillende voorblaaie wat ge-edit kan word.
A4 grootte.

Installeer asseblief eers die font voordat u die word dokument oopmaak. Save asseblief die dokument in PDF formaat voordat u dit print.

Die prente wat gebruik is in die produk word beskerm deur die kopiereg wet. Dit is voorsien deur Creative clips.

R10.00