Idiome muurkaarte A3 en A4

Idiome muurkaarte A3 en A4

Geskik vir vanaf Graad 4. Dit sluit 10 muurkaarte in.

Die muurkaarte sluit die volgende idiome in:

1. Daar is n slang in die gras.
2. Elke donker wolk het ‘n silwer randjie.
3. Dis ‘n feit soos ‘n koei.
4. ‘n Kat in die sak koop.
5. Groen vingers.
6. Al dra ‘n aap ‘n goue ring, hy is en bly ‘n lelike ding.
7. Die son trek water.
8. Die appel val nie ver van die boom nie.
9. Van ‘n padda probeer vere pluk.
10. Soos water op ‘n eend se rug.

R20.00

Description

Idiome muurkaarte A3 en A4