Graad 4 Afrikaans huistaal - WOORVORMING - Kwartaal 1 (Marie Steyn)

Graad 4 Afrikaans huistaal - WOORVORMING - Kwartaal 1 (Marie Steyn)

Die produk gee ‘n verduideliking van wat die volgende is:

  1. Basisvorm
  2. Samestelling
  3. Agtervoegsel
  4. Voorvoegsel

Daar is dan ‘n aktiwiteit oor woordvorming. Bestaan uit 2 bladsye.

R2.00