‘- Graad 3 Lewensvaardigheid muurkaarte KWARTAAL 3 (53 muurkaarte)

R60.00

Daar is 53 muurkaarte. Die muurkaarte is opgestel volgens CAPS en dit sluit die volgende temas is:

  1. Mense wat lank gelede geleef het
  2. Die heelal, teleskope, satelliete en ruimtereise
  3. Spesiale dae
  4. Besoedeling
  5. Gevaarlike speelplekke + Padtekens

Die prente wat gebruik is in die produk is voorsien deur Educlips, The Cher Room, Creative Clips en Phillip Martin Clipart — http://art.phillipmartin.info/music_peter_wolf.htm

Share with friends :

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.