Graad 2 Plekwaarde aktiwiteit – Tiene en ene

R0.00

Vul vir die leerder ‘n getal in. Hulle moet dan die getal opbreek in tiene en ene.

Hulle moet dan die getal bou deur die blokkies te gebruik.

Ek het die bladsy uitgeknip en op ‘n karton geplak om dit stewiger te maak en toe gelamineer.

Share with friends :

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.