Getalle 0 – 10 muurkaarte + Sakkie met tellers

R5.00

Leerders kan die lekkers in die sakkies tel, asook die getalnaam en getalsimbool sien. 
Daar is ook ‘n ekstra kleur sakkie met tellers en ‘n swart en wit sakkie met tellers. Mens kan die sakkies en die lekkers uitknip en lamineer en dan kan jy dit ‘n fisiese aktiwiteit maak: byvoorbeeld vra vir die leerder: “Pak vir my 2 lekkers in die sakkie? OF ” Pak 10 lekkers in die sakkie. Vat nou 3 lekkers weg. Hoeveel lekkers is nou oor?” ensovoorts.

Share with friends :

Getalle 0 – 10 muurkaarte + Sakkie met tellers

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.