Emosies gesig

R0.00

Laat leerders verskillende gesigte maak om die verskillende emosies uit te beeld.
Daar is verskillende tipe oe en monde wat gebruik kan word.
Daar is trane om n hartseer gesig te maak.
Daar is twee groen wange om iemand te maak wat siek is.

Share with friends :

Emosies gesig

Scroll to Top
My cart
R0.00You save 0%