DRUKSKRIF PAKKET: 2 Werkboeke + 26 Muurkaarte

R40.00

Daar is 2 werkboeke – Die eerste werkboek moet die leerders die res van die lyn voltooi en die 2de werkboek moet die leerders oor die stippellyne trek. Totaal 52 bladsye.

Daar is 26 muurkaarte. Die prente van die muurkaarte is self geontwerp.

Share with friends :

DRUKSKRIF PAKKET: 2 Werkboeke + 26 Muurkaarte

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.