Digitale tyd werkkaarte

Original price was: R25.00.Current price is: R0.00.

Die digitale pakket sluit die volgende in:

1. 3 A4 muurkaarte wat die verskil wys tussen voor middag en na middag.
2. Werkboek met 10 werkkaarte: Werkaarte sluit voor middag en na middag in.
3. Wasgoedpennetjie tydkaarte – Leerders lees tyd op horlosie en moet dan die wasgoedpennetjie op die regte digitale tyd vas knyp.
4. Dobbelsteen Aktiwiteit – Daar is 3 dobbelstene: Voor middag dobbelsteen, na middag dobbelsteen en gemengde dobbelsteen. Leerders maak die dobbelstene. Hulle rol dan die dobbelsteen en moet dan op die werkkaart die tyd teken met ‘n koukie op die horlosie en dan die digitale tyd neerskryf onder die horlosie. So kan die leerders oefen om die verskillende digitale tye te teken. Dit sal lekker werk as mens die werkkaart lamineer. Dan kan die leerders elke keer nadat hulle met die koukie geteken het dit afvee en dan die volgende tyd doen wat hulle gerol het.

Share with friends :

Digitale tyd werkkaarte

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.