Diere en hul skuilings

R10.00

Die produk bestaan uit 10 muurkaarte. Die muurkaarte is A4 grootte.

Dit sluit die volgende diere en hul skuilings in:
Hond en hondehok
Voel en voelhok
Vis en vistenk + visbak
Kat en katmandjie
Diere wat hul huise saamdra: Krap, slak en skilpad
Diere wat onder boom se bas bly: duisendpoot, skerpioen en miere
Diere wat hul huise spin: spinnekop en sywurm
Hoender en hoenderhok
Perd en stal
Diere wat onder die grond bly: mol, haas en tarantula

Die prente in die produk het kopiereg op en dit is voorsien deur:
Educlips

Share with friends :

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.