GRAAD 4 - GRAAD 7 Bou jou eie 3D vorm + Vul die eienskappe van elke vorm in
Die vorms sluit in:
- Kubus
- Reghoekige prisma
- Silinder
- Piramide
- Driehoekige piramide
- Keel
Die leerder leer gelyktydig die eienskappe van 3D vorms:
- Naam
- Vlakke
- Sye
- Hoeke
- Uit watter vorms die voorwerp bestaan
WENKE:
- Gebruik eerder karton as papier. Dit vou makliker en dis stewiger.
- Vul eienskappe van vorm in en kleur vorm in voordat dit gevou word.
- Vou die vorm eers op al die lyne.
- Smeer dan gom op al die dele wat geplak moet word en plak dan die vorm.
R10.00