Beloningskaarte A5 (Editable)

R10.00

Vul u leerders se name op die beloningskaarte in. Plak ‘n sticker in die sirkels vir as u leerder goeie gedrag getoon het.
Die eerste bladsy is A4 en die leerders se kaarte is A5.

Installeer asseblief eers die font op u rekenaar voordat u die plakkaat edit. Save asseblief eers die dokument na PDF formaat voordat u dit print.

Die prente wat gebruik is in die produk word beskerm deur kopiereg en is voorsien deur:
Educlips
Creative clips

Categories ,

Share with friends :

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.