Please note after placing an order kindly send your proof of payment to info@juffrou911.co.za without this we are unable to send you your order

Selected:

3D Vorms

R15.00 R7.00

3D Vorms

Sale!

3D Vorms

A4 muurkaarte wat handel oor 3D vorms. Die vorms is mooi groot en duidelik en die naam van elke vorm is ook op die plakkaat.Help leerders om 3D vorms te leer deur dit visueel vir hulle te wys.Die produk bestaan uit 10 bladsye en bevat die volgende vorms:

  1. Sfeer
  2. Kubus
  3. Reghoekige Prisma
  4. Seshoekige Prisma
  5. Vyfhoekige Prisma
  6. Driehoekige Piramide
  7. Piramide
  8. Driehoekige Prisma
  9. Keel
  10. Silinder

R15.00 R7.00

Description

3D Vorms

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Close Menu
×

Cart