10 Maal en deel tafel werkkaarte en verduideliking

10 Maal en deel tafel werkkaarte en verduideliking

Bestaan uit 2 werkkaarte en ‘n verduideliking oor maal en deel. Totaal 3 bladsye. Leerders kleur die prent in volgens die kode van kleure wat gegee is. Hulle moet eers die antwoord uitwerk om te bepaal watter kleur hulle moet gebruik.

R5.00

Description

10 Maal en deel tafel werkkaarte en verduideliking